Ko' lat o's speel
Sat Oct 7, 12:30 - Sat Oct 7, 13:20
EasyEquities Boektent
ABOUT
Almal hou van speel – en hier doen ons dit met blikkies, stokkies, toue, poppe en balle. Vrottieeier kom kuier by Mrs Meyer, en ons gaan spring, sing en elkeen bring sy eie ding. Dis juis omdat ons so baie van mekaar verskil dat ons die poppehuisiekas een vir een kan vul. Ko’ o’s vertel vir jou ’n storie van ’n mengelmoeskardoes en hoe die kat en die muis ook bymekaar kan koes. Ko’ speel saam!
Everyone likes to play – and we are going to do it with cans, sticks, ropes, dolls and balls. Come and join us for fun and games. We’ll tell you a story and sing you a song, and we’ll all be good friends before very long. Come and play with us.