FREE OPTIONS
Family friendly

Pieke 50th Reunion | Reünie

Fri Sep 15, 19:00 - Mon Sep 18, 11:30

Pieke PSO

ABOUT

We are excited to invite all Pieke alumni to be part of celebrating our 50th Reunion from 15 to 17 September 2023. This important event forms part of the University’s Homecoming weekend for alumni, which takes place from 14 September to 16 September on the Stellenbosch and Tygerberg campuses.

 

Friday, 15 September


19:00 Braai at the Piekstaai

On the Friday evening, we require your presence at a Pieke favourite, the Braai at the Staai. This will be a casual way to reconnect with our alumni and show off our Piekstaai to all.


Saturday, 16 September


17:00 Victoria Hub (Coligny Street)

Our main event will take place on Saturday evening, with our formal reunion dinner. On the menu are a delicious 3-course dinner, stories from Pieke past and present, and a special limited-release, 50-year Reunion bottle of Pieke wine to add to your collection.


Sunday, 17 September


09:00 Alumni Clubhouse

We will be concluding our reunion weekend with a classic from Pieke’s Welcoming, our Pieke Summit, and finally by standing under the Pieke and singing our house song.

  

For us to be able to document the first 50 years of Pieke for those to come, please send us your photographs or stories from your time at Pieke to the email provided.

 

ALTYD EWIG PIEKEMAN!

 

Matie regards

 

Shentin Elson

061 481 7057

[email protected]


----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------


Dit is vir ons aangenaam om alle Pieke-alumni uit te nooi om deel te wees van die viering van ons 50ste reünie van 15 tot 17 September 2023. Hierdie belangrike geleentheid maak deel uit van die Universiteit se Tuiskomsnaweek vir alumni, wat van 14 September tot 16 September op die Stellenbosch- en Tygerbergkampus gehou word.


Vryday, 15 September

19:00 Piekstaai

Op die Vrydagaand verlang ons jou teenwoordigheid by ’n Pieke-gunsteling, die Braai by die Staai. Dit is ’n informele manier om opnuut met ons alumni te skakel en ons Piekstaai aan almal bekend te stel.

 

Saterdag, 16 September

17:00 Root44

Ons hoofgeleentheid vind Saterdagaand tydens ons formele reünie-ete plaas. Op die spyskaart is daar ’n heerlike driegangaandete, stories van die verlede en hede uit Pieke, en ’n spesiale beperktevrystelling-, 50-jaar-reünie bottel Pieke-wyn wat jy by jou versameling kan voeg.

 

Sondag, 17 September

09:00 Alumni Clubhouse

Ons sluit ons reünie-naweek af met ’n klassieke geleentheid van die Pieke-verwelkoming, ons Pieke-beraad, en eindelik deur onder die Pieke te staan en ons huislied te sing.

  

Ons wil graag die eerste 50 jaar van Pieke dokumenteer vir diegene wat ná ons kom, en versoek daarom dat jy foto’s of stories van jou tyd op Pieke sal e-pos na die adres wat verskaf sal word.

 

ALTYD EWIG PIEKEMAN!

 

Matie-groete

 

Shentin Elson

061 481 7057

[email protected]

DIRECTIONS

Pieke 50th Reunion | Reünie
Pieke PSO
4 Joubert St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions