Family friendly

Oude Molen 50th Reunion | 50ste Reünie

Sat Sep 16, 09:00 - Sat Sep 16, 12:00

Victoria Hub

ABOUT


We are excited to invite all Oude Molen PSO Alumni members to the 50th birthday to celebrate a Reunion networking breakfast. The event recognizes the newly elected leaders on the Oude Molen PSO House Committee and celebrates your contribution as an Alumnus.

Yes, the Old Riedak House on 149 Bankhoek Street will always be our monument, but Oude Molen PSO has come a long way. We have relocated to the Victoria Hub, a multifunctional building that fits the needs of PSO students. So, we invite you to our new home.

This networking breakfast will be hosted on Saturday morning, 16 September 2023, from 9 am to 12 pm at the Victoria Hub (Second floor), Coligny Street, Stellenbosch.


--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------


Ons is opgewonde om alle Oude Molen PSO-alumni uit te nooi na ’n reünie-netwerkontbyt om ons 50ste verjaardag te vier. Hierdie geleentheid gee ook erkenning aan die nuutverkose leiers op die Oude Molen PSO Huiskomitee en vier jou bydrae as alumnus.

Ja, die Ou Rietdak-huis in Banhoekstraat 149 sal altyd ons monument wees, maar die Oude Molen PSO kom al ’n lang pad. Ons het verhuis na die Victoria-hub, ’n multifunksionele gebou wat by die behoeftes van PSO-studente pas. En daarom nooi ons jou uit na ons nuwe tuiste.

Hierdie netwerkontbyt vind plaas op Saterdag 16 September 2023, van 09:00 tot 12:00, by die Victoria-hub (tweede verdieping), Colignystraat, Stellenbosch. Hierdie belangrike geleentheid maak deel uit van die Universiteit se Tuiskomsnaweek vir alumni, wat van 14 September tot 16 September op die Stellenbosch- en Tygerbergkampus gehou word.


DIRECTIONS

Oude Molen 50th Reunion | 50ste Reünie
Victoria Hub
Coligny St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions