Homecoming Events
Reviews
"Dit was regtig lekker om weer deur die gange van Minerva te loop en na ou en nuwe stories te luister. Charlotte Roets was n fantastiese gids en vol entoesiasme ons begelei en vrae geantwoord. Die middagete was baie goed en eenvoudig gereël. Dit was lieflik om nuwe vriende te maak met vrouens voor ons en ander wat na ons in Minerva was. "
- Thelmari
"Thanks so much, it was an amazing event and left us proud to be Minervians. We met wonderful people, Hannah Botha was a star taking us around the res and the Huis Moeder is wonderful. We loved it."
- Anonymous
"Ek was met heimweë vervul toe my toergids my op 'n deeglike toer van Minerwa begelei het! Ek wil die bestuur gelukwens met pragtige opgraderings soos die kombuise, die studielokaal en stiltekamers. Die hele koshuis is in puik kondisie, die huismoeder, raadgewers en komitee uit die boonste rakke!
Ons ete by Le Pommiers was gesellig in 'n heerlik warm vertrek, met sy kaggelvuurtjie. Baie, baie dankie Minerva, ek het my gate uit geniet! "
- Welna (Wilhelmina)
"The reunion was beautiful. It brought all good memories."
- Aphiwe