FREE OPTIONS
Family friendly

Irene 60th Reunion | 60ste Reünie

Fri Sep 15, 18:00 - Sat Sep 16, 16:00

Irene

ABOUT

Irene 60th Reunion | 60ste Reünie


Irene turns 60 this year and to celebrate this event we are breathing new life into our alumni structure with enthusiastic events planned by passionate students.


Irene Birthday Reunion Weekend


We are kicking off Irene’s 60th Birthday Reunion weekend with a social event at Brampton’s on Friday night 15 September 2023, followed with an early rise hike at Coetzenburg on Saturday morning.


We will also have walking tours available on Saturday morning for those of you who are interested in seeing how things have changed on campus.


The signature event of the programme is the 60th Reunion Brunch hosted at the residence on Saturday morning 16 September 2023. Join your fellow Ireners for a stylish event at the top of Victoria Street.


We are ending off the weekend with a Sunday stroll through Dorp Street Market.


Please take note that the first-year groups of 1973, 1983, 1993, 2003 and 2013 will also be celebrating their decade reunions. Please click below to join the WhatsApp group for your specific first-year group.


Irene 1983

Irene 1993

Irene 2003

Irene 2013


We have organised discounted accommodation at Roosenwijn Guesthouse in Stellenbosch for the above dates to encourage you to make a weekend of it! Please CLICK HERE if you would like to take advantage of this deal.


We would like to wrap up with a quote from one of Irene’s current songs:


“Take me home, to Irene, to a place, I belong, Stellenbosch, Victoria Road, take me home, to Irene.” – Irene’s version of Country Roads by John Denver.


We are looking forward to spending time with you!


House greetings.


Irene Alumni Committee

 

-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------


Irene word vanjaar 60 en om hierdie geleentheid te vier, blaas ons nuwe lewe in ons alumni-struktuur met opwindende geleenthede wat ’n groep passievolle studente beplan. Ons sit die bal aan die rol met ’n groot verskeidenheid inisiatiewe.


Hierdie geleenthede is noukeurig beplan om soveel alumni as moontlik aan te moedig om by ons aan te sluit. Ons moedig jou ook aan om hierdie uitnodiging ter harte te neem en jou koshuisvriende saam te nooi.


Irene Reünie-naweek


Ons begin Irene se 60ste verjaarsdagreünie met ’n sosiale byeenkoms by Brampton's op Vrydagaand 15 September 2023, gevolg deur ’n staptog vroegoggend by Coetzenburg op die Saterdagoggend.


Wandeltoere sal ook die Saterdagoggend beskikbaar wees vir diegene wat belangstel om te sien hoe dinge op die kampus verander het.


Die hoofgebeurtenis op die program is die 60ste laatontbyt wat op Saterdag 16 September by die koshuis aangebied word. Sluit aan by jou mede-Ireners vir ’n stylvolle geleentheid aan die bokant van Victoriastraat.


Ons sluit die naweek op die Sondagoggend af deur saam deur die Dorpstraat-mark te stap.


Neem ook kennis dat die eerstejaarsgroepe van 1973, 1983, 1993, 2003 en 2013 ook hulle dekade-reünies gaan vier. Klik asseblief hier om by die WhatsApp-groepe vir die onderskeie eerstejaarsgroepe aan te sluit.


Irene 1983

Irene 1993

Irene 2003

Irene 2013


Ons het afslagverblyf by Roosenwijn-gastehuis op Stellenbosch gereël vir die bogenoemde datums om jou aan te moedig om sommer vir die hele naweek Stellenbosch toe te kom. KLIK HIER as jy van hierdie aanbod gebruik wil maak.


Ons wil graag afsluit met ’n aanhaling uit een van Irene se huidige liedjies:


“Take me home, to Irene, to a place, I belong, Stellenbosch, Victoria Road, take me home, to Irene.” – Irene se weergawe van Country Roads deur John Denver.


Ons sien uit daarna om tyd saam met julle deur te bring!


Huis-groete.


Irene Alumni-komitee

DIRECTIONS

Irene 60th Reunion | 60ste Reünie
Irene
Irene Dames Koshuis, Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7599
Get Directions