FREE OPTIONS

Tuine Talent (Personeelkonsert)

Thu Jun 22, 18:30 - Thu Jun 22, 21:00

Hoërskool Jan van Riebeeck

ABOUT

Bring jou metgesel en kom sluit gerus op Donderdag, 22 Junie, by ons aan vir 'n lekker kersopsit-aand. Die personeel gaan almal vermaak met 'n lekker tong-in-die-kies konsert terwyl paartjies vir hulle 'n heerlike piekniekete vir twee (R300) of vier (R500) mense kan bestel. Daar sal verversings en enkele versnaperings te koop wees.  


Ongelukkig word geen onder-18's toegelaat nie.

DIRECTIONS

Tuine Talent (Personeelkonsert)
Hoërskool Jan van Riebeeck
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions