Family friendly

Massa-Reünienaweek

Fri May 5, 13:30 - Sat May 6, 23:00

Hoërskool Jan van Riebeeck

ABOUT

Kom sluit by ons aan vir 'n naweek vol aktiwiteite! Almal is welkom om die verrigtinge by te woon!


Vrydag, 5 Mei 2023

10:30 Seniortee

12:00 Vlaghysing (Almal welkom)

12:15 Stigtersdag saalbyeenkoms (Almal welkom)

13:30 Reünie-middagete (R 150 pp)


Saterdag

08:30 Sportdag begin

NETBAL @ Hoërskool Jan van Riebeeck

RUGBY @ Boshoffveld (De Hoop Laan)


Toegang:


  • Volwassenes R25
  • Parkering R20
  • Kinders R10
  • Leerders met skoolklere gratis


Verskeie stalletjies sal beskikbaar wees by die netbalbane asook langs die rugbyvelde. Alle aankope word met koepons / kaartjies gedoen gedurende die dag, dis 'n kontant vrye geleentheid. Koepons kan vooraf gekoop word en by die onderskeie toegangshekke afgehaal word. Koepons kan by die netbalbane en rugbyvelde gebruik word. Kies die sportkode waar u kind betrokke is sodat die koepons by die regte hek afgehaal kan word. Rugby en netbal vind nie op dieselfde perseel plaas nie.


Die koepons en toegangskaartjies sal ook by die hekke beskikbaar wees.

DIRECTIONS

Massa-Reünienaweek
Hoërskool Jan van Riebeeck
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001, South Africa
Get Directions