Family friendly
Joshua na die reën
Thu May 25, 19:00 - Thu May 25, 21:00
Hoërskool Ben Viljoen Saal
ABOUT
NG Gemeente Groblersdal en Hoërskool Ben Viljoen bied aan:
Joshua na die reën
Jacques De Villiers die skrywer en sanger agter Joshua na die Reën , en sy musikante bring 'n musiekbelewenis na Groblersdal / die dal en die omliggende omgewing . Met verhale en musiek oor die lewe en dinge wat met die hart van die mens en die konneksie tussen mens en dit rondom hom te doen het.
25 Mei 2023, 18:30 vir 19:00 – 21:00
Volwassenes: R 180 pp
Kinders onder 12: R 130 pp
Adres:
Hoërskool Ben Viljoen Saal, Voortrekker Street (N11), Groblersdal, 0470