NG Gemeente Groblersdal
About
Die gemeente se visie is gebaseer op die oortuiging dat in Christus Jesus ons iets van die komende koninkryk van God kon beleef. Daarom is dit ons doel om die beginsels en waardes van dié koninkryk uit te leef en uit te straal na die wêreld daarbuite! In ‘n neutedop is dit ons doel om vir mense ‘n idee te gee van hoe dit lyk wanneer God se wil op ‘n plek heers.
Reviews
"Excellent performance, great interaction between band members. Joshua is a great performer and entertainer. Will definitely recommend his shows."
- Mariska
"Regtig een van die beste vertonings ooit. Puik musikante. Ongelooflike passie by elkeen op die verhoog. Jacques se ontsettende goeie stem sorg vir lekker variasie, die jazz het veral beindruk. Die moeite saam met die laerskool se koor was 'super special'. Dankie vir die HIER wat ons vanaand kon voel. "
- Anonymous