No under 18s

Anton Goosen met Illimar Neitz, Schalk Joubert & Lise Swart : 30 Maart : Blohmhuis Teater, Strand

Thu Mar 30, 18:30 - Thu Mar 30, 23:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

Kom deel 'n intieme vertoning saam met Anton Goosen met Illimar Neitz op kitaar, Schalk Joubert op baskitaar en Lise Swart op vokale ondersteuning, 30 Maart 2023 by Blohmhuis Teater!


R250 p/p

R150.00 Platter Canapé + 1 x Glas Wyn (Bestel asb vooruit op Quicket of telefonies)


Kontant kroeg (Kaart of kontant), heerlike Illy koffie, en vars gebakte koek ook beskikbaar.


Deure open 18h30

Vertoning begin 20h00


Adres: 36 Michau Street, Stand, Cape Town


Enige verdere navrae, kontak Mari op 0718722713