Family friendly

Tasché : Sat, 4 March : Blohmhuis Teater, Strand

Sat Mar 4, 18:00 - Sat Mar 4, 22:30

Blohmhuis Teater

ABOUT

Kom deel 'n intieme vertoning, en eksklusief vir slegs 60 gaste, saam met Tasché op Saterdag, 04 Maart 2023


TASCHÉ se talent is ongetwyfeld wêreldklas. Met haar aangrypende stem en boeiende vertolking van musiek, het sy dit reg gekry om net na haar 19de verjaardag die eerste vroulike wenner van die realiteitsreeks, The Voice SA 3, te word. Sy is ook die jongste wenner van hierdie reeks in Suid-Afrika. Met haar oorspronklike musiek, is TASCHÉ besig om haar eie spasie uit te kerf as die nuwe generasie Afrikaanse rocker.


R200 per persoon

Jy kan vir R150 'n glas wyn en 'n canapé platter by bestel,

Kroeg (Kontant/kaartmesjien) vars gebakte koeke en ander gebakte geregte is ook te koop beskikbaar.


Deure open 18h00

Vertoning begin 19h30



Adres:

36 Michau Street, Stand, Cape Town


Enige verdere navrae, kontak Mari [email protected] of op 0718722713