31 Desember Blohmhuis Teater JAN BLOHM - JAN.UARIE
Sat Dec 31, 19:00 - Sun Jan 1, 01:00
Blohmhuis Teater
ABOUT
Sien die Ou jaar uit saam met Jan Blohm by Blohmhuis Teater op 31 Desember 2022!
Hierdie aand beloof om iets besonders en baie gesellig te wees, 'n eksklusiewe geleentheid met slegs 60 kaartjies beskikbaar. Kom kuier saam met Jan en geniet die vertoning wat so deur die aand sal plaasvind tot die jaar draai na die Nuwe Jaar. Verversings sal deur die loop van die aand bedien word en is ingesluit by die kaartjie.
Kontantkroeg, vars gebakte koeke en ander gebakte geregte, asook heerlike Illy koffie ook op die aand te koop.
Kaartjies : R800 per persoon.
Deure maak 19h00 oop
Adres : 36 Michaustraat Strand
Navrae : Mari 0718722713