FREE OPTIONS
Family friendly
NELSPRUIT - THE FIG TREE HOUSE
Fri May 12, 18:00 - Fri May 12, 22:00
The Fig Tree House
ABOUT
Bo op 'n berg, oppad na Malelane vanaf Nelspruit, deur die klowe, verby boorde en grasvlaktes, lê 'n geheime plek, weggesteek in wat ek seker is die hemel se gelyke moet wees. En 12 Mei kan ek saam met my musikante en julle mooi mense van Nelspruit 'n aand in hierdie paradys, in die geselskap van besonderse gashere, vir 'n oomblik wegraak in die atmosfeer van sterre en natuurklanke, en ons sal ons bes doen om my musiek te laat saamvloei met hierdie saamwees.
DIRECTIONS
NELSPRUIT - THE FIG TREE HOUSE
The Fig Tree House
C14 D286 Boulders Road, Karino Miri, Nelspruit, 1209
Get Directions