Jak de Priester : 17 Desember : Blohmhuis Teater, Strand

Sat Dec 17, 17:30 - Sat Dec 17, 22:30

Blohmhuis Teater

ABOUT

Kom geniet 'n intieme vertoning met Jak de Priester by Blohmhuis Teater, Strand.

Dit is weer einde van die jaar en vir die eerste keer in drie jaar haal ons almal weer asem sonder n masker. Die Kaap is weer Hollands en in hierdie show gaan Jak de Priester sing oor die lief, die leed en die dankbaarheid om weer vry te wees.

 

R150p/p

R150.00 Platter Canapé + 1 x Glass Wine

"Plaas asseblief vooraf jou Canape Platter en glas wyn bestelling deur Quicket of deur Blohmhuis Teater, ons sal binnekort ingerig wees om etes gedurend die optredes te voorsien" :)


BLOHMHUIS TEATER

Kontantkroeg, vars gebakte koeke en ander gebakte geregte, asook heerlike Illy koffie te koop beskikbaar.


Deure open 17h30

Vertoning begin 19h30


Adres: 36 Michau Street, Stand, Cape Town


Enige verdere navrae, kontak Mari op 0718722713

DIRECTIONS

Jak de Priester : 17 Desember : Blohmhuis Teater, Strand
Blohmhuis Teater
36 Michau St, Van Ryneveld, Cape Town, 7139
Get Directions