No under 18s

Jacques Moolman & George van der Spuy : 3 November : Blohmhuis Teater, Strand

Thu Nov 3, 18:00 - Thu Nov 3, 22:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

Kom deel 'n intieme vertoning saam met Jacques Moolman en George van der Spuy op 3 November!


R150 p/p

R150.00 Platter Canapé + 1 x Glass Wine


Kontantkroeg, vars gebakte koeke en ander gebakte geregte, asook heerlike Illy koffie te koop beskikbaar.


Deure open 18h00

Vertoning begin 20h00


Adres: 36 Michau Street, Stand, Cape Town


Enige verdere navrae, kontak Mari op 0718722713