Wynskou by Welgemeend Herehuis

Sat Oct 22, 12:00 - Sat Oct 22, 18:00

Welgemeend

ABOUT

 Jan van Riebeeckers in die wynbedryf bied hulle wyne aan om te proe.

Kom geniet dit saam met ons!

Saterdag 22 Oktober 2022

Tyd 12:00 tot 18:00

Toegang: R 130 pp

Sluit in wynglas en proe

Verversings te koop 

Parkering: Hoërskool Jan van Riebeeck, Kloofstraat 129, Tuine

DIRECTIONS

Wynskou by Welgemeend Herehuis
Welgemeend
2 Welgemeend St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions