No under 18s

Jan Blohm & Ryno Velvet #velvetblohm ALBUM LAUNCH : 12 November : Blohmhuis Teater, Strand

Sat Nov 12, 18:00 - Sat Nov 12, 22:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

Jan Blohm & Ryno Velvet wat vroeër vanjaar as die sangduo VelvetBlohm gedebuteer het, stel hulle album bekend by Blohmhuis Teater!

 

Kom deel 'n intieme vertoning, en eksklusief vir slegs 60 gaste, saam met Jan Blohm & Ryno Velvet op 12 November.

 

R250 p/p

R150.00 Platter Canapé + 1 x Glass Wine.

Kontantkroeg, vars gebakte koeke en ander gebakte geregte, asook heerlike Illy koffie te koop beskikbaar.

 

Deure open 18h00

Vertoning begin 20h00

 

Adres: 36 Michau Street, Stand, Cape Town

 

Enige verdere navrae, kontak Mari op 0718722713

DIRECTIONS

Jan Blohm & Ryno Velvet #velvetblohm ALBUM LAUNCH : 12 November : Blohmhuis Teater, Strand
Blohmhuis Teater
36 Michau St, Van Ryneveld, Cape Town, 7139
Get Directions