Family friendly

Spoegwolf LIVE by Hoërskool DF Malan

Sat Aug 23, 19:00 - Sat Aug 23, 20:30

DF Akademie

ABOUT

Spoegwolf LIVE by Hoërskool DF Malan!


Berei jou voor vir ’n nag vol kragtige lirieke, opregte vibes en onvergeetlike musiek! Kom beleef die energie van een van Suid-Afrika se die mees unieke bands en geniet ’n show wat jou hart sal roer.


Datum: 23 Augustus

Plek: Hoërskool DF Malan, skoolsaal

Tyd: 19:00


Moet dit NIE misloop nie – bring jou vriende en wees deel van die musiek wat praat!


DIRECTIONS

Spoegwolf LIVE by Hoërskool DF Malan
DF Akademie
Frans Conradie Dr, Bellville, Cape Town, 7530, South Africa
Get Directions