Bernice West & Dozi : 20 Desember : Dozi's Back to the Roots, Hartbeespoort

calendar
Sun Dec 20, 11:00 - Sun Dec 20, 18:00
location
Dozi's Back to the Roots

About

  • Koop vroegtydig kaartjies om teleurstelling te voorkom; vóórdat dit uitverkoop!


  • Ongelukkig neem ons géén tafelbesprekings nie. Ons werk op ‘n “1st come, 1st serve” basis.


  • Hekke maak 11h00 oop.


  • Geen eie kos, drank en/of “snacks” word toegelaat nie - ons restaurant en kroeg is oop.


  • Ons is 'n gesinsvriendelike venue en ons verwelkom graag gaste van enige ouderdom!


  • Vir algemene navrae en oor VERBLYF by ons, kontak vir Sjene - 0766033759 óf Ruaan - 0761563599.



Aanwysings:


  • As jy die Waze App op jou foon het, sal jy die venue daarop optel.


  • Vanaf Pretoria op die N4 - deur een tolhek; gaan voort totdat jy deur die tweede tolhek gaan. Neem die eerste afrit en draai links weg van die snelweg af. Gaan verder oor die berg en ongeveer 3 km berg af, sien u 'n bordjie net verby die Excelsior-winkel wat aanwys om regs te draai na die grondpad. Ons is 1 km op die grondpad geleë.


  • GPS: S 25'43.24' E027"55.5


Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy Refunds allowed (view policy)

Organiser

How can we help?