STAM (The Tree)

calendar
Mon Sep 21, 10:00 - Thu Oct 1, 23:59

About

STAM (THE TREE)

 

Êrens in ’n klein versteekte hoekie van die middestad van Kaapstad, laat Chantel, ’n voortvlugtende verslaafde, haar kind, Jona, alleen op straat om met haar lyf nog dwelmgeld te verdien. Dawid, ’n gefrustreerde polisieman, worstel met demone uit sy traumatiese kinderjare. Samiah, ’n verpleegster, klou nog vas aan fantasieë wat haar daarvan weerhou om die lewe te sien vir wat dit is. Aphiwe, ’n vooruitstrewende kreatiewe hoof van ‘n advertensie-agentskap, bevind hom in ’n verbrokkelende verhouding en word gekonfronteer met sy vrees vir intimiteit. In ’n stad wat verskeur word deur konflik, teenstrydighede en ’n brutale stryd om oorlewing, kom dié vier karakters tot nuwe insigte. Woede ontmoet liefde. Verlies loop in betekenis vas. Een nag, een stad, vier lewens wat verstrengel raak en vir altyd verander as gevolg van die helder blik van ’n onskuldige kind.

“Uniek Afrikaans sonder enige resepmatigheid of voorspelbaarheid. ’n Barshou vir Afrikaanse film.” – Leon van Nierop, filmresensent

 

In a small section of inner city Cape Town, Chantal, a fugitive addict loses track of her child, Jona, when she leaves him behind all alone to turn one final trick, Dawid, a frustrated cop faces up to the demons from a traumatic childhood that threaten his quest for a meaningful life, Samiah, a young nurse clings to a disintegrating bubble of fantasy that shields her from facing life on life’s terms and Aphiwe, an up and coming art director in a crumbling relationship is confronted by his fear of connection as he looks for salvation beyond his impenetrable personal boundaries. In a city wracked by conflict, contradiction and survivalism, the four main characters each discover surprising and profound truths about their purposes as human beings through their inextricable connections to others. Fear meets hope. Anger meets love. Loss meets meaning. One night, one city, four lives changed forever and bound together by the unblinking gaze of an innocent child. 


Film

Vervaardigers: Elias Ribeiro en Cait Pansegrouw 

Regisseur en draaiboek: Louw Venter 

Met: Gideon Lombard, Tarryn Wyngaard, Niza Jay, Inge Beckmann, Armand Aucamp en Neil Heyns 

Tydsduur: 75 minute

Taal: Afrikaans en Engels, met Engelse onderskrifte 

Ouderdomsbeperking: 18 S G T D N




Additional information

Age restriction No under 18s
Refund policy No refunds

Twitter Feed

Organiser

How can we help?