No under 16s

HEKELWOORDE IN DIE BOLAND (oggend funksie)

Fri May 24, 11:00 - Fri May 24, 13:00

Klein Bottelary Venue

ABOUT

Klein Bottelary is 'n pragtige werkende wynplaas wat al vir die tiende generasie in die Fischer familie is. Ons gaan kuier in die kelder kerkie, en na die tyd heerlike eetgoed geniet. Ek gaan meestal voorlees uit my derde bundel, met 'n geselsery rondom die stories en emosies daarin, en waar nodig gaan ek die hulp van my vorige twee bundels saamroep. Terwyl ons kuier en eet sal daar bundels te koop wees, en ek sal beskikbaar wees om boeke te teken en te gesels.

DIRECTIONS

HEKELWOORDE IN DIE BOLAND (oggend funksie)
Klein Bottelary Venue
Stellenbosch Farm, Stellenbosch Farms, Stellenbosch, 7580
Get Directions