Tania Smit - HEKELWOORDE

About

Tania Smit is die skrywer van die Facebook blad Hekelwoorde, waar sy oop en eerlik skryf oor die binnewêreld van ons emosies, veral uit die perspektief as ma en vrou. Sy het reeds drie bundels publiseer en rekordgetalle aanlyn verkoop. Haar bundel Hekelwoorde is deur die SA Publishers Awards aangewys as die naaswenner vir die beste gepubliseerde bundel van 2018, en die mees inspirende bundel van 2018. Tydens 2020 is haar bundel, Heelword, ook aangewys as die mees inspirerende selfgepubliseerde bundel.

Contact info