RHINO RUGBY ONDERSTEUNERSBOND

About

Kom ons vier 75 jaar van NHS Rugby by die Rhino Rugby ondersteunersbond dinee. n Gala aand om ons rugby-erfenis te eer en die Toekoms te bou. Kom ontmoet Nico Wegner Hoerskool Nelspruit se eerste Springbok