Cobus van Rensburg

About

Cobus bring die stories, grappe en chaos — maar dié keer kry die gehoor ook ’n sê.

Elke tafel kry ’n paddle. Lig hom. Onderbreek hom. Heckel hom. Beledig hom.


Wat kan moontlik verkeerd gaan?

Contact info