NG Gemeente Senekal

About

NG Gemeente Senekal

Wildsbraai & Dans


Kom kuier saam vanaf 14:00!


Spitbraai van verskeie wild: Ystervark, Vlakvark, Koedoe, Duiker, Blesbok & Springbok

Potte: Skaap/Bees, Wildspot & Afval


Kroeg beskikbaar


Big Screen: SA vs NZ Rugby


Kaartjies: 0-12 Jaar: GRATIS | 13-16 Jaar: R120 | Volwassenes: R250


Kontak Talitha by 079 492 3618

Contact info