Laerskool Paarl Gimnasium

About

Laerskool Paarl Gimnasium (Klein Gim) is 'n trotse Afrikaanse laerskool met 'n geskiedenis wat terugstrek tot 1858, toe Paarl Gimnasium deur ds. G.W.A. van der Lingen gestig is. Sedert die skeiding tussen die hoër- en laerskool in 1964, bou Klein Gim voort op hierdie ryk erfenis deur gehalte-onderrig, sterk Christelike waardes en die holistiese ontwikkeling van elke leerder te bevorder. Die skool bied 'n geborge omgewing waar akademie, sport, kultuur en karaktervorming hand aan hand loop, en waar leerders, ouers en personeel saam 'n hegte Gim-familie vorm.

Contact info