Jubel Kuierfees
About
Jubel Kuierfees word aangebied deur NG Witrivier.
Hierdie jaar vier NG Witrivier, ons 85ste bestaansjaar as gemeente!
En ons gaan fees hou!
In Augustus en September 2026, nooi ons graag al die Laevelders om lekker te kom saam kuier!
Dink verhoog, pannekoek, stalletjies, bingo, slang vertoning vir die kinders en nog vele meer!
4 en 5 September 2026 nooi ons jou uit om saam te kom kuier!