LENTEFEES - Basaar

About

LENTEFEES - Basaar

08:00 - 16:00 Basaar Tent, Stalletjies, Boeresport, Potjiekos kompetisie, Braaivleis, Afval Potjie, Basaar Poeding, Tuisgebak, Kindervermaak etc.

17:00 - 20:00 RUGBY op groot skerms (SA - NZ) Spitbraai Etes, Skaapkop Ete


07:00 - 12:00 MTB 12km / 40km / 57km en Trail Run 12km / 21km en 5km FUN RUN


Iets vir die HELE FAMILIE!