NG KERK NPO
About
Jo Black – man, pa, musikant en storieverteller. 'n Sanger met 'n passie vir mense. Bekend vir sy groot baard en diep stem, lewer hierdie Suid-Afrikaanse gunsteling 'n passievolle, outentieke en rou uitvoering van inspirerende liedjies in 'n toeganklike rockstyl. Sy leuse is om almal soos iemand te laat voel, want niemand verdien om soos 'n niemand te voel nie.