Jaakie & Maeztro
About
?? PAARL, IS JULLE REG VIR 'N NAG OM TE ONTHOU? ?? with JAAKIE & MAEZTRO
Op Vrydag, 3 Julie verander Die Naguil in 'n massiewe rave waar Afrikaans, techno, jol en chaos bots wanneer MAEZTRO & Jaakie die verhoog oorneem!
Jaakie, bekend vir treffers soos "Kolwyntjie", "Check Vir My", "Bons", "Dans Nie" en die splinternuwe "Padel Song", bring sy unieke energie, aansteeklike hooks en skreeusnaakse verhoogpersoonlikheid na Paarl. Met duisende streams en 'n groeiende aanhangersbasis regoor Suid-Afrika, weet hy presies hoe om 'n skare aan die sing en dans te kry.
MAEZTRO het die land aan die rave met bangers soos "Bietjie Techno", "Hoe Rave Die Boere", "Knoppies en Poppies", "PTA 2 CPT" en meer. Sy mengsel van boerekultuur, techno en absolute chaos het hom een van die opwindendste nuwe name op die Afrikaans-dansvloer gemaak.
Verwag:
? Massiewe sing-alongs
? Harde drops
? Kolwyntjies duifies met lekker lyfies
? Bietjie techno, Lekker rave tunes
? Die grootste jol wat Die Naguil nog gesien het
??? KAARTJIES:
R80 gedurende Junie
R100 gedurende Julie
R150 by die deur
Moenie wag tot jou pelle vir jou video's stuur die volgende dag nie — wees deel van die storie.
PAARL, trek jou dansskoene aan. Hierdie een gaan wild wees. ??