Middelwater Plaas

About

SATERDAGAAND word GEELKLIP GROEN & GOUD????


Kom vroeg genoeg vir die gees, bly vir die Bokke.


?? Skaap spitbraai

?? Live musiek

?? Koue drankies & specials

?? Speelarea, treintjie & nannies vir die kinders

?? Later skuif die kleingoed binnetoe vir ’n movie

?? 23:00 BOKKE vs ALL BLACKS op die groot skerm


Ons spit deur die aand en eet omstreeks 20:00, dan maak ons reg vir die groot een ????


R250 p.p. - bykosse & nagereg ingesluit (gewone menu steeds beskikbaar)


Bespreek jou plek:

Marial - 082 262 3463


Bring jou mense. Trek groen en goud aan. Die gees begin lank voor afskop ??