Karos Akademie
About
Jo Black Live by Karos Akademie – 2 Oktober 2026
Ervaar ’n onvergeetlike aand saam met Jo Black live op die verhoog by Karos Akademie, Beaufort-Wes. Bring jou familie, kollegas en vriende vir ’n aand vol musiek, energie en Karos-gees.
Datum & Tyd
2 Oktober 2026 Karos Akademie, Beaufort-Wes
Kaartjie-opsies
- By die skool beskikbaar
- Deluxe Korporatiewe Tafels – R4000 (sit 10) Sluit gourmet-bederfies en wyn in vir ’n luukse aand uit.
- Korporatiewe Tafels – R3000 (sit 10) Ideaal vir besighede, groepe en groot gesinne.
- Op Quicket beskikbaar
- Stoelkaartjie – R200
- Staankaartjie – R150
- Skoolgaande Leerders (staan) – R100
Kos & Drinkgoed
- Kontantkroeg beskikbaar
- Eetgoed te koop: Hamburgers, Boereworsrolle, Chips, Hoenderkerrie & Rys
- Snoepie & Roomys beskikbaar
Waar koop ek kaartjies?
Kaartjies beskikbaar by die skool en op Quicket.