Ruth the Musiscal

(29)

About

Lojaliteit, verlies en verlossing in die splinternuwe musiekblyspel RUTH


RUTHdie musiekblyspel is ’n nuwe Engelse teaterproduksie wat gehore gaan raak met ’n tydlose boodskap van geloof, hoop en liefde. Die stuk spruit uit die kreatiewe span van Polyda van Niekerk, Jean Minique White en Ferdinand W. Gernandt en bring die Bybelse verhaal van Rut op ’n vars, hedendaagse manier na die verhoog.


Met oorspronklike musiek en lirieke deur Polyda van Niekerk verbind die produksie twee wêrelde – Bybels en modern – om temas van lojaliteit, verlies en verlossing lewendig te maak. Die verhaal van Rut en Naomi loop parallel met dié van Chloe, ’n jong student wat ná verlies weer haar voete moet vind.


Die klankwêreld wissel tussen groot ensemble-nommers, innige ballades en lewendige vierings. Wilhelm Disbergen se stelontwerp en geïntegreerde LED-beeldmateriaal skep ’n sterk visuele raamwerk wat sowel geloofsgemeenskappe as breër teatergehore sal aanspreek.


Temas wat uitstaan:

  • Lojaliteit en geloof in moeilike tye.
  • Die mens se soeke na hoop en tweede kanse.
  • Die krag van vroue se stemme en hulle rol in God se groter verhaal.


Reviews

4.8
from 29 reviews
"Absolutely Brilliant "
- Rika
"The most amazing show. The smoke machines used was just rough on the lungs. "
- Anonymous
"We enjoyed it very much and would love to recommend it to others...whenever there is another show"
- Suzette
"It was so great to see how the storie of today was practically portraid via the teachings of the story of ruth"
- Anonymous
"What a wonderful show. A story of hope and beautiful worship music! All glory to God!"
- Rezanne

Contact info