Sokkie & Beats

About

Sokkie & Beats


n Aand van onvergeetlike Klanke en Energie!


Maak gereed vir die grootste kuier van die Jaar in Careltonville. Met n Line-up wat die vloer gan laat brand, is hierdie een geleentheid wat jy nie wil misloop nie!


  • KiefBeats
  • Raasbaard
  • Bliximstraat


Event Besonderhede


26 April 2025

BurgerSentrum Carletonville

Deure Open 16:00


Kaartjies

Spring voor hulle uitverkoop

VIP Tafels : R2400 per tafel (8persone)

Staande / Algemene Toegang R220.00 pp


BELANGRIKE INLIGTING


Vir meer inligting kontak Michelle van Niekerk 0721817390


BAR : Hierdie is n cashless bar ( Slegs kaart of Digitale betalings)


OUDERDOMS BEPERKING : GEEN alkohol sal verkoop word aan onder 18 Jaar nie


Sien julle daar vir n Jol wat Carletonville lank sal onthou!