Kroniese Kronieke

About

Kroniese Kronieke is ? onafhanklike inisiatief deur ? toegewyde navorsingspan wat die 24/7 reis met kroniese siekte in diepte en oor ? lang tydperk ondersoek.

Kroniese siek wees beïnvloed elke aspek van jou menslike bestaan.

  • Liggaam
  • Siel
  • Gees

Die uitdagings en komplikasies van kroniese siek wees, is veelvuldig. Selfsorg en persoonlike selfbestuur verdwyn in die alledaagse worstelstryd met kroniese siek wees. Daar is dikwels nie eers meer sprake van ? kwaliteit lewe nie.


Contact info