Cape Recife High School
About
Lizz Meiring en Willie Esterhuizen as Mollie en Wors op hulle beste.
Bekend onder Afrikaans sowel as Engelse aanhangers - sal hierdie vertoning jou laat skater van begin tot einde.
Ondersteun asseblief Kaap Recife Skool net met die vierring van ons 70ste Bestaansjaar! Met jou hulp kan ons vir nog 70 jaar 'n verskil maak in ons spesiale kinders se opvoeding maak.
We value your support in this venture - come and join Mollie and her Wors in celebrating our 70th Birthday.