Skål Bar and Eatery

About

Is julle gereed vir ’n uitspattige aand met sappige Raps waneer Jack Parow op Maandag, 15 Desember 2025, die verhoog by Skål Bar & Eatery oorneem! Jy het reg gehoor, Jackie P is in die Burbs op die verhoog met al die treffers wat julle ore gaan laat krul. Soos altyd gaan die show uitverkoop, so maak seker jy spring op dit en kry jou kaartjies vandag. JAAKIE is ons pre-show vir die aand en daar is nog acts wat ons binnekort sal aankondig! Piele!

Contact info