Juffou Linky Vertonings
About
Ons is 'n mamma-en-pappa span, op 'n missie om Afrikaanse inhoud te skep wat met die beste in die Engelse mark kan meeding. Ons droom is om 'n nuwe generasie te inspireer met 'n liefde vir Afrikaans.