Kosmos Stereo 99.3FM
About
???? KOSMOS STEREO BIED AAN: INNIE MIDDEL FEES 2026! ????
Maak reg vir ’n ongelooflike dag vol musiek en pret op Saterdag 28 November 2026! ?? Kom kuier saam met ons by Innie Middel Fees en geniet ’n top line-up met Steve Hofmeyr, PROP, Jennifer Zamudio, Fran Prins en Ruan Josh! ??????
Daar gaan iets vir die hele familie wees – kinder entertainment, helikopter ritte, ’n lekker biertent, asook ’n eksklusiewe VIP biertent area. ???
Natuurlik sal daar ook hope kosstalletjies en allerhande stalletjies wees om deur te stap en te geniet! ?????
??? Kaartjies:
Volwassenes R150
Pensionarisse R100
Onder 18's R100
0–7 jaar Gratis
? VIP: R500 (18+ | ID benodig)
? Hekke open 10:00 | Hekke sluit 23:00
?? Geen eie drinkgoed toegelaat nie
?? Kaartjies is nou beskikbaar by Quicket!
Hou die datum oop – hierdie is ’n fees wat jy nie wil mis nie! ????