Swartland NG gemeente nooi jou na die jaarlikse Oesland Basaar se Mandjiedans in Malmesbury se stadsaal.
Bring jou kuiermandjie vol lekkernye en kom dans saam.