Departement Afrikaans en Algemene Literatuurswetenskap (UNISA)
About
MERANG & SANG
’n Viering van Afrikaans as inklusiewe taal
Vrydag 26 September 2025
18:00 vir 18:30 – 20:30
Miriam Makeba-saal, Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap, UNISA
Kom beleef ’n aand van poësie, gesprek en musiek saam met Danie Marais, Klara du Plessis, Elvis Saal, Franco Prinsloo en ander vooraanstaande digters, denkers en sangers.
Kaartjies: R100 · Boeke te koop
Bespreek via Quicket