Marinique Streicher

(4)

Reviews

4.8
from 4 reviews
"Dit was gesellig en baie mooi! Daar was voorsiening vir kinders en ouers, warm en koue weer met kombersies vir die piekniekatmosfeer. Die feit dat daar vinnig 'n plaasvervanger was vir die koffiestalletjie was ook tops - baie dankie daarvoor!! Dankie vir al julle moeite met alles, dit was heerlik gewees!! "
- Christelle