Boer Vir Die Toekoms Boeredag, Cradock

About

OVK Boer vir die Toekoms Boeredag

Sluit aan by OVK vir ’n insiggewende Boeredag op 1 Augustus by Marlow Landbouskool. Die dag neem die vorm aan van ’n paneelbespreking met die tema: "Hoe bly ek as boer relevant vir die toekoms?" Verskeie kundiges en rolspelers in die landboubedryf neem deel aan die gesprek, onder leiding van Dan Kriek as paneelmentor.

Moet dit nie misloop nie – kom gesels saam oor die toekoms van boerdery!


Contact info