Single in the City
About
Hierdie is n' veilige, gerieflikke platform waar enkelloopendes, sonder die valse profiele en leë woorde, mekaar in gemaklikke omstandighede kan ontmoet. Dis n fun, entertaining en prettige aand, waar jy kan mingle, en jou beste voet voorsit, wie weet, dalk ontmoet jy die een!