Eureka Laerskool Kimberley

About

Sip & Bloom – ’n Elegante Vroue-aand vir ’n Goeie Doel ???

Sluit by ons aan vir ’n stylvolle en inspirerende Sip & Bloom-aand ten bate van Laerskool Eureka se kospakkieprojek. Hierdie spesiale geleentheid bring vroue saam vir ’n ontspanne aand vol kuier, bederf en vermaak — alles ter ondersteuning van ’n betekenisvolle saak in ons gemeenskap.


? Jou aand sluit in:

• ’n Welkom drankie

• ’n Pragtige welkom boksie

• Heerlike verversings

• ’n Makeup-werkswinkel deur Louise Volschenk

• Vermaak deur Francois Louw

• ’n Prettige Sip & Bloom Bingo-speletjie


?? Lucky draw-pryse sal op die aand beskikbaar wees


?? Dress code: Elegant, glitz & glam

?? Venue: Cardi Wedding Venue

?? Datum: 15 Augustus

??? Kaartjies: R300 per persoon | R2800 per tafel (10)


?? Opsioneel: Bring enige ou klere, skoolklere, skoene of sporttoerusting as donasie.

Kom geniet ’n onvergeetlike aand saam met vriendinne — sip, bloom en gee terug ??

Contact info