Samantha Salon

About

Vrolik Vrou 2025 – Moet Dit Nie Misloop Nie! 


Met trots aangebied deur Samantha Hair Salon 


 Datum: Sondag, 1 Junie 2025


 Plek: Mosselbaai Stadsaal


Gaste: Gretha Wiid & Rachelle Fourie


Nooi al die vrolike vroue in jou lewe vir 'n dag vol inspirasie en vreugde!


Early Bird Kaartjies Beskikbaar tot 30 April: R270 

(Normale prys: R300) 


Bespreek nou!


Ons sien uit om jou daar te sien!