Hoërskool DF Malan
About
Hoërskool DF Malan is ‘n toonaangewende Afrikaans-medium hoërskool wat leerders in ‘n veilige en waardegedrewe omgewing in hulle totaliteit ontwikkel sodat hulle in ‘n snel-veranderende volwasse wêreld hulle plek kan vol staan.