Laerskool Schweizer Reneke

About

Klein Bietjie Wynproe aangebied deur Laerskool Schweizer-Reneke. Vind plaas die 12de April te Uurpan Safari Lodge. Hekke open 10:30 en die sluit weer 17:00. Kontantkroeg en verskeie kosstalletjies sal beskikbaar wees.