Leeuwenhof Akademie
About
Dames oggend met Willem Botha.
Hierdie oggend beloof om 'n wonderlike oggend saam met die bekende grimeerkunstenaar Willem Botha te wees.Willem gaan vir ons as dames 'n "make-up masterclass" gee wat jy nog nooit in jou lewe beleef het nie.
