Laerskool Overberg Beesloop
About
Laerskool Overberg bied 'n beesloop aan by die Tafelfees op 1 Maart 2025 in Caledon.
Koop jou stukkie grond vir R200 en staan 'n kans om GROOT te wen.
As jou bees op jou blok mis.
1 kaartjie= 1vierkante meter.